top of page

PIEKE GROET:
(Chords:CGF)
Ons groet jou met ‘n swaar gelaaide hart,
Al die beeldskone meisies van …………..
Die manne van die Pieke gaan verlang,
Na die beeldskone meisies van ………….
​
Ons groet jou met ‘n swaar gelaaide hart,
Al die beeldskone meisies van …………..
Die manne van die Pieke sê goodbye, sê goodbye,
Aan al die beeldskone meisies van …….
​
Ooooh Ooooh Ooooh
​
​
​
(the "......." is a placeholder for the specific residence/area )
Eg. "Al die beeldskone meisies van Stellenbosch"
bottom of page