top of page

HOUSE SONG:
(to the melody of "oh my darling")
In die skadu’s van die Pieke
Bly ‘n trotse Maties stam
​
Woon die manne van ‘n huis
In hul oë der vuur en vlam
​
Tussen wingerd, see en berge
Troon die Pieke hoog en trots
​
Die berge is ons woning
En die woning ons rots
​
Firm and steadfast
Bring us glory
We will strive to win it all
​
Ons is ewig in ons strewe -
altyd ewig
PIEKEMAN !
bottom of page